As die Here die huis nie bou nie, swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs. (Psalm 127:3)

Besonderhede Sadie Familie Marais Familie Voorgeslagte Ou Sadie foto's
Foto's onsgesin Foto's Elbethgesin Foto's Christogesin Foto's Emilinegesin Familienuus

PERSOONLIKE BESONDERHEDE

Die doel van hierdie webwerf is om beter kommunikasie tussen die familie te skep. Onder die voorgeslagtebalkie sal jy jou naam kry onder die letter wat jou van verteenwoordig. Dubbelkliek op jou naam en jy sal jou voorouers se name kry. Die Sadienaam sal teruggaan tot by die stamvader wat in 1737 na Suid-Afrika gekom het. Die Booysen, Marias en Vorster vanne is ook nou beskikbaar tot by die stamvaders. Ek sal weekliks boodskappe of aankondigings op die familienuus aanbring. Enige familie wat iets nuuswaardig of belangrik daarop wil laat verskyn, is welkom om dit na my e-posadres te stuur.

Stokperdjies:
Transkribeer afrikaanse boeke na Braille.
Behoort aan Woonwaklub, kamp maandeliks en toer graag met die woonwa.
Is redakteur van die Woonwaklub se nuusbrief.
Stel belang in rekenaarwerk en help ander met opstel van E-pos, webwerwe ens.
Doen Genealogiese navorsing oor familie.

Woonagtig te: Olyfboomlaan 52, Eedenglen, Jeffreysbaai.
Posadres: Posbus 2033, Noorsekloof, 6331
Telefoon no: 042 296 0514
E-pos: sadiejn@gmail.com
Webwerf: www.sadie-james.co.za
Webmeester: James Sadie